| Modulekode | WTW 389 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Aksiomatiese ontwikkeling van neutrale, Euklidiese en hiperboliese meetkunde. Gebruikmaking van modelle van meetkundes om aan te toon dat die parallel postulaat onafhanklik is van die ander Euklidiese postulate. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Voorvereistes | WTW 211 |
| Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Wiskunde en Toegepaste Wiskunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App